We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Marena - Daar is niks

from Abba by Harmonet

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Daar is niks in hierdie lewe
Daar is niks op hierdie Aarde
Daar is niks in al die Hemele bo U
Daar is niks in hierdie lewe
Daar is niks op hierdie Aarde
Daar is niks in al die Hemele
wat vir my meer beteken

As U
meer as U
Niks meer as U
meer as U

credits

from Abba, released May 26, 2012
Agtergrondstemme: Marena Steyn, Riaan Eloff
Dromme: Theuns Botha
Baskitaar: Corné Dannhauser
Kitare: Joshua Oosthuizen
Klawers: Riaan Eloff
Verwerking: Riaan Eloff
Produksie: Riaan Eloff
Opgeneem by: Studio 1 www.studio1.co.za
Komponis: Retief Burger

license

all rights reserved

tags

about

Harmonet Pretoria, South Africa

HARMONET is 'n vokale groep met 'n baie sterk ABBA invloed. Dit bestaan uit drie sangers, wat elk ook 'n solo sangloopbaan uitleef, en wat saam optree onder die naam HARMONET. HARMONET het onlangs hul debuutalbum, "ABBA", vrygestel en is tans besig om landswyd op te tree. ... more

contact / help

Contact Harmonet

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Daar is niks, you may also like: