We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Lizanè - Die Koning is hier

from Abba by Harmonet

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Ons sing Hosanna, Hosanna in die hoogste
Ons sing Hosanna want die Koning het gekom
En Hy is hier vir ons
Ons sing Hosanna
want God het ingetree
Ons sing Hosanna
Hy’t Sy lewe kom gee
Hy is hier vir ons

Die Koning is hier
die Koning is hier

Here Jesus U is die Koning van my lewe.
Die Koning is hier, die Koning is hier
Here Jesus U is die
Koning van my hart

Ons sing Hallelujah
want God is op die troon
Ons sing Hallelujah
want die Dood het verloor
By die Kruis van Jesus
Ons sing Hallelujah, want die lig het gekom
Ons sing Hallelujah, daar’s lewe deur Hom
Hy’t gekom vir jou en my

credits

from Abba, released May 26, 2012
Agtergrondstemme: Riaan Eloff
Dromme: Theuns Botha
Baskitaar: Corné Dannhauser
Kitare: Joshua Oosthuizen
Klawers: Riaan Eloff
Verwerking: Riaan Eloff
Produksie: Riaan Eloff
Opgeneem by: Studio 1 www.studio1.co.za
Komponis: Stass

license

all rights reserved

tags

about

Harmonet Pretoria, South Africa

HARMONET is 'n vokale groep met 'n baie sterk ABBA invloed. Dit bestaan uit drie sangers, wat elk ook 'n solo sangloopbaan uitleef, en wat saam optree onder die naam HARMONET. HARMONET het onlangs hul debuutalbum, "ABBA", vrygestel en is tans besig om landswyd op te tree. ... more

contact / help

Contact Harmonet

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Die Koning is hier, you may also like: