We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Dis 'n heerlike dag

from Abba by Harmonet

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Dis ‘n heerlike dag
Kinders speel en lag
In ‘n parkie blom ‘n bloeisel
Daar’s ‘n lied in my hart

Soos die Son in die lug
Nes ‘n arend se vlug
Het jou liefde my bo storms uitgelig

Niks meer donkerwolke Niks meer donderstorms
Net die skoon blou hemel bokant my

Jy’t my hart verower Geheel en al betower
Die liefde binne my weer laat herleef

credits

from Abba, released May 26, 2012
Stemme: Harmonet (Lizanè Van Wyk, Marena Steyn, Morné Pretorius, Riaan Eloff)
Dromprogrammeering: Corné Dannhauser
Baskitaar: Corné Dannhauser
Kitare: Corné Dannhauser
Klawers: Riaan Eloff
Musiekverwerking: Corné Dannhauser en Riaan Eloff
Stemverwerking: Riaan Eloff en Harmonet
Produksie: Riaan Eloff
Opgeneem by: Studio 1 www.studio1.co.za
Komponis: Riaan Eloff

license

all rights reserved

tags

about

Harmonet Pretoria, South Africa

HARMONET is 'n vokale groep met 'n baie sterk ABBA invloed. Dit bestaan uit drie sangers, wat elk ook 'n solo sangloopbaan uitleef, en wat saam optree onder die naam HARMONET. HARMONET het onlangs hul debuutalbum, "ABBA", vrygestel en is tans besig om landswyd op te tree. ... more

contact / help

Contact Harmonet

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Harmonet, you may also like: