We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Elke dag se vreugde

from Abba by Harmonet

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Ek voel elke dag se vreugde, ek sien elke dag se lewe
Elke dag is nuut geskep vir my
Ek kies elke dag die lewe, ek voel elke dag se vreugde
Elke dag is nuut geskep vir my

Hoe sal ons die mas opkom
Hoe sal ons die sak met die sout opeet
Hoe sal ons die wa deur die drif trek sonder die vreugde

Vreugde is my anker
Dit hou my veilig wanneer alles om my wankel
Dit gee my hoop
Vreugde is my sterkte
Dit staal my hart en dit sit murg in my gebeente
Dit is my krag

Daar is elke dag die keuse om te sterwe of te lewe
Elke dag, van voor af, moet jy kies
So jy't elke dag die keuse, of vir trane of vir vreugde
Elke dag, van voor af, moet jy kies

credits

from Abba, released May 26, 2012
Stemme: Harmonet (Lizanè Van Wyk, Marena Steyn, Morné Pretorius, Riaan Eloff)
Dromprogrammeering: Corné Dannhauser
Baskitaar: Corné Dannhauser
Kitare: Corné Dannhauser
Klawers: Riaan Eloff
Musiekverwerking: Corné Dannhauser en Riaan Eloff
Stemverwerking: Riaan Eloff en Harmonet
Produksie: Riaan Eloff
Opgeneem by: Studio 1 www.studio1.co.za
Komponis: Corné Dannhauser

license

all rights reserved

tags

about

Harmonet Pretoria, South Africa

HARMONET is 'n vokale groep met 'n baie sterk ABBA invloed. Dit bestaan uit drie sangers, wat elk ook 'n solo sangloopbaan uitleef, en wat saam optree onder die naam HARMONET. HARMONET het onlangs hul debuutalbum, "ABBA", vrygestel en is tans besig om landswyd op te tree. ... more

contact / help

Contact Harmonet

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Harmonet, you may also like: