We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

En ek sing nou

from Abba by Harmonet

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Ek het jou in my lewe
Ek het jou in my hart
Jy is verantwoordelik vir vreugde
En verbanning van smart
Daarom sien jy die lig
In my oë en gesig.

Ons het 'n toekoms wat voorlê
Dis 'n toekoms wat blink
Met asem wat vlak lê soos ek
In jou liefde verdrink
Daarom voel jy my mond
Teen jou lippe, volrond


En ek sing nou, ja ek sing net vir jou
Ek belowe, my hart vir ewig getrou
En ek dans nou, ja ek dans net vir jou
En ek sê dit, ek bely my liefde net gou
Jy laat my sing
Jy laat die beste uit my voortspring en ek
Gee jou my hart

credits

from Abba, released May 26, 2012
Stemme: Harmonet (Lizanè Van Wyk, Marena Steyn, Morné Pretorius, Riaan Eloff)
Dromprogrammeering: Corné Dannhauser
Baskitaar: Corné Dannhauser
Kitare: Corné Dannhauser
Klawers: Riaan Eloff
Musiekverwerking: Corné Dannhauser en Riaan Eloff
Stemverwerking: Riaan Eloff en Harmonet
Produksie: Riaan Eloff
Opgeneem by: Studio 1 www.studio1.co.za
Komponis: Corné Dannhauser

license

all rights reserved

tags

about

Harmonet Pretoria, South Africa

HARMONET is 'n vokale groep met 'n baie sterk ABBA invloed. Dit bestaan uit drie sangers, wat elk ook 'n solo sangloopbaan uitleef, en wat saam optree onder die naam HARMONET. HARMONET het onlangs hul debuutalbum, "ABBA", vrygestel en is tans besig om landswyd op te tree. ... more

contact / help

Contact Harmonet

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Harmonet, you may also like: