We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Ewig die liefde

from Abba by Harmonet

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

En jy loop al lank al rond met die seer in jou hart
wat jy graag sou wou los as jy kon ‘n diepe wond
Wie te vra en wat te doen want jy weet dat die
antwoord veel dieper lê as net vel dit weet jy wel.

Is jy ooit al oorval, is jy ooit al bekruip
Is jy ooit al verras deur die liefde
Het jou oë al geblink, het jou hart al versag
Is jy ooit al geraak deur die liefde
Alle mense soek en talle mense
sterwe sonder die liefde
Alle mense soek en alle mense
nodig ewig die liefde

As jy voel die lewe druk en jy soek na ‘n plan
wat sal werk as die storms druis teen jou wankelhuis
Sluit jou oë, maak oop jou hart Want die antwoord
wat jy na soek is hier binne jou verstaan jy nou?

credits

from Abba, released May 26, 2012
Stemme: Harmonet (Lizanè Van Wyk, Marena Steyn, Morné Pretorius, Riaan Eloff)
Dromprogrammeering: Corné Dannhauser
Baskitaar: Corné Dannhauser
Kitare: Corné Dannhauser
Klawers: Riaan Eloff
Musiekverwerking: Corné Dannhauser en Riaan Eloff
Stemverwerking: Riaan Eloff en Harmonet
Produksie: Riaan Eloff
Opgeneem by: Studio 1 www.studio1.co.za
Komponis: Corné Dannhauser

license

all rights reserved

tags

about

Harmonet Pretoria, South Africa

HARMONET is 'n vokale groep met 'n baie sterk ABBA invloed. Dit bestaan uit drie sangers, wat elk ook 'n solo sangloopbaan uitleef, en wat saam optree onder die naam HARMONET. HARMONET het onlangs hul debuutalbum, "ABBA", vrygestel en is tans besig om landswyd op te tree. ... more

contact / help

Contact Harmonet

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Harmonet, you may also like: