We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Lizanè - Geanker in Jesus

from Abba by Harmonet

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Hier op die lewens golwe in die magtige oseaan
Het ek my siel geanker in Jesus my Heer
Beproewings die omring my en storms val my aan
Ek rus in Sy genade en vertrou Hom meer

Geanker in Jesus as ek deur storms gaan
Geanker in Jesus as die golwe om my slaan
Geanker in Jesus in Sy krag kan ek bly staan
Geanker in die rots van die eeue

Hy lei my uit gevare en gee my vrede soet
Sy stem bring altyd stilte en rus in my gemoed
Want Hy bestuur my lewe en Hy ken die mens so goed
En wanneer ek Hom aanroep is Hy gereed

credits

from Abba, released May 26, 2012
Agtergrondstemme: Marena Steyn, Riaan Eloff
Dromme: Theuns Botha
Baskitaar: Corné Dannhauser
Kitare: Joshua Oosthuizen
Klawers: Riaan Eloff
Verwerking: Riaan Eloff
Produksie: Riaan Eloff
Opgeneem by: Studio 1 www.studio1.co.za
Komponis: Onbekend (Tradisioneel)

license

all rights reserved

tags

about

Harmonet Pretoria, South Africa

HARMONET is 'n vokale groep met 'n baie sterk ABBA invloed. Dit bestaan uit drie sangers, wat elk ook 'n solo sangloopbaan uitleef, en wat saam optree onder die naam HARMONET. HARMONET het onlangs hul debuutalbum, "ABBA", vrygestel en is tans besig om landswyd op te tree. ... more

contact / help

Contact Harmonet

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Geanker in Jesus, you may also like: