We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Lizanè - Nuwe lewe

from Abba by Harmonet

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Nuwe lewe, Here gee U my nuwe vrede
Want U maak my vry van die bande
Waarmee die vyand my wil bind
Nuwe toekoms, ek is in U hand
Met die wete, U is aan my kant
In oorwinning sal ek veraltyd triomfeer

U het my uit die put van dood gehaal
Aan die kruis het U al my skuld betaal
Deur U bloed is ek silwer skoon gewas
Ek is vry deur Die Gees wat in my bly

credits

from Abba, released May 26, 2012
Agtergrondstemme: Marena Steyn, Riaan Eloff
Dromme: Theuns Botha
Baskitaar: Corné Dannhauser
Kitare: Joshua Oosthuizen
Klawers: Riaan Eloff
Verwerking: Riaan Eloff
Produksie: Riaan Eloff
Opgeneem by: Studio 1 www.studio1.co.za
Komponis: W Kamffer

license

all rights reserved

tags

about

Harmonet Pretoria, South Africa

HARMONET is 'n vokale groep met 'n baie sterk ABBA invloed. Dit bestaan uit drie sangers, wat elk ook 'n solo sangloopbaan uitleef, en wat saam optree onder die naam HARMONET. HARMONET het onlangs hul debuutalbum, "ABBA", vrygestel en is tans besig om landswyd op te tree. ... more

contact / help

Contact Harmonet

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Nuwe lewe, you may also like: