We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Soos dit is

from Abba by Harmonet

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Ek wil jou nog hê al is jy die een wat ta-ta sê
Ek wil joune wees al is alles om ons besig om te breek
Ek sien nog ‘n toekoms al lyk die opdraand styl
Ek glo in ons toekoms al wil jy nie langer bly

Soos dit is Is daar nog veels te veel wat ek en jy kan deel Is daar nog iets om op te bou
Soos dit is Gaan ek nie staan en aanskou hoe jy ons liefde wantrou ons het te veel om voor te leef Soos dit is

Ons kan dit laat werk kom ons kyk hoe ons die band weer kan versterk
Vir ewig en altyd dit kan ons s’n wees dis wat ons kan bereik
Ek sien nog ‘n toekoms ons moet opkyk vir ons krag
Ek glo in ons toekoms o ek kan nie langer wag

credits

from Abba, released May 26, 2012
Stemme: Harmonet (Lizanè Van Wyk, Marena Steyn, Morné Pretorius, Riaan Eloff)
Dromprogrammeering: Corné Dannhauser
Baskitaar: Corné Dannhauser
Kitare: Corné Dannhauser
Klawers: Riaan Eloff
Musiekverwerking: Corné Dannhauser en Riaan Eloff
Stemverwerking: Riaan Eloff en Harmonet
Produksie: Riaan Eloff
Opgeneem by: Studio 1 www.studio1.co.za
Komponis: Corné Dannhauser

license

all rights reserved

tags

about

Harmonet Pretoria, South Africa

HARMONET is 'n vokale groep met 'n baie sterk ABBA invloed. Dit bestaan uit drie sangers, wat elk ook 'n solo sangloopbaan uitleef, en wat saam optree onder die naam HARMONET. HARMONET het onlangs hul debuutalbum, "ABBA", vrygestel en is tans besig om landswyd op te tree. ... more

contact / help

Contact Harmonet

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Harmonet, you may also like: