We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Marena - U's die krag

from Abba by Harmonet

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

In die kring van 'n Engelkoor
Sing ek my liefdeslied
U vrede wat oor my spoel
Laat my veilig voel
Genade en liefde gee
U elkeen van ons
Almal sing saam
hoe groot is U Naam
U is Heer

U liefde is woordeloos
U het die prys betaal
Om elkeen van ons te red
Ons sondeskuld verhaal
Wie gaan vir U opstaan Heer
U Naam bely
Ek het besluit vir U heerlikheid
Heer ek gaan

U's die Een waaraan ek vashou as ek op wil staan
U's die Een wat my in U hand hou Heer as ek wil val
Met my mond bely ek Skepper
Ek wil die wêreld van U vertel
Ek weet U lewe Heer
U's my krag

In die kring van 'n Engelkoor
Sing ons 'n loflied Heer
Ons almal wil U hulde bring
En sing tot U eer
Genade en liefde gee U elkeen van ons
Almal sing saam hoe groot is U Naam
U is Heer

credits

from Abba, released May 26, 2012
Agtergrondstemme: Lizanè Van Wyk
Dromme: Theuns Botha
Baskitaar: Corné Dannhauser
Kitare: Joshua Oosthuizen
Klawers: Riaan Eloff
Verwerking: Riaan Eloff
Produksie: Riaan Eloff
Opgeneem by: Studio 1 www.studio1.co.za
Komponis: Cecile en Madelein Van Zyl

license

all rights reserved

tags

about

Harmonet Pretoria, South Africa

HARMONET is 'n vokale groep met 'n baie sterk ABBA invloed. Dit bestaan uit drie sangers, wat elk ook 'n solo sangloopbaan uitleef, en wat saam optree onder die naam HARMONET. HARMONET het onlangs hul debuutalbum, "ABBA", vrygestel en is tans besig om landswyd op te tree. ... more

contact / help

Contact Harmonet

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like U's die krag, you may also like: