We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Warrel

from Abba by Harmonet

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Vanaand, vanaand is die aand
Vir ‘n lekker kuier sessie onder die maan
Maar ek voel woestyn in my mond
Want jy het opgedaag
En die vlinders opgejaag

En jy warrel, warrel, warrel rondom my
en ek sukkel om te verstaan
Hierdie nuwe gevoel diep binne my
gooi my appelkar op sy sy
En jy warrel, warrel, warrel rondom my
my hormone loop deurmekaar
Soos pap in ‘n sak
Soos ‘n uitgespoegde twak
Is my weerstand erg verward

En nou wat maak ons nou.
Ek kan sien dat jy ook wonder
want jy pronk soos ‘n pou
Sal ons, hierdie paaitjie verken
Sê my tog wat jou hart voel
want jou oë is ‘n diepe poel

credits

from Abba, released May 26, 2012
Stemme: Harmonet (Lizanè Van Wyk, Marena Steyn, Morné Pretorius, Riaan Eloff)
Dromprogrammeering: Corné Dannhauser
Baskitaar: Corné Dannhauser
Kitare: Corné Dannhauser
Klawers: Riaan Eloff
Musiekverwerking: Corné Dannhauser en Riaan Eloff
Stemverwerking: Riaan Eloff en Harmonet
Produksie: Riaan Eloff
Opgeneem by: Studio 1 www.studio1.co.za
Komponis: Corné Dannhauser

license

all rights reserved

tags

about

Harmonet Pretoria, South Africa

HARMONET is 'n vokale groep met 'n baie sterk ABBA invloed. Dit bestaan uit drie sangers, wat elk ook 'n solo sangloopbaan uitleef, en wat saam optree onder die naam HARMONET. HARMONET het onlangs hul debuutalbum, "ABBA", vrygestel en is tans besig om landswyd op te tree. ... more

contact / help

Contact Harmonet

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Harmonet, you may also like: