We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Warrel (Aanlynweergawe)

by Harmonet

/
  • Streaming + Download

    Purchasable with gift card

     

about

Hierdie liedjie is slegs aanlyn beskikbaar. Dit is 'n gratis en eksklusiewe weergawe uitsluitlik vir ons besoekers hier op die Internet. Dit is 'n uittreksel uit die liedjie "Warrel" wat in volledige weergawe beskikbaar is op die CD album.

lyrics

En jy warrel, warrel, warrel rondom my
En ek sukkel om te verstaan
Hierdie nuwe gevoel diep binne my
Gooi my appelkar op sy sy
En jy warrel, warrel, warrel rondom my
My hormone loop deurmekaar
Soos pap in 'n sak
Soos 'n uitgespoegde twak
is my weerstand erg verward

credits

released March 22, 2012
Sopraan: Lizanè Van Wyk
Alt: Marena Steyn
Sopraan: Morné Pretorius
Tenoor: Riaan Eloff
Stemverwerking: Riaan Eloff en Harmonet
Produksie: Riaan Eloff
Opgeneem by: Studio 1 www.studio1.co.za
Komponis: Corné Dannhauser

license

all rights reserved

tags

about

Harmonet Pretoria, South Africa

HARMONET is 'n vokale groep met 'n baie sterk ABBA invloed. Dit bestaan uit drie sangers, wat elk ook 'n solo sangloopbaan uitleef, en wat saam optree onder die naam HARMONET. HARMONET het onlangs hul debuutalbum, "ABBA", vrygestel en is tans besig om landswyd op te tree. ... more

contact / help

Contact Harmonet

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Harmonet, you may also like: